Sunday, October 5, 2008

13 Uur deur Deon Meyer



13 Uur deur Deon Meyer13 Uur
Skrywer: Deon Meyer
Formaat: Sagteband



Beskrywing:
Om 05:43 bel hulle vir speurder-inspekteur Bennie Griessel wakker. Hy moet kom, 'n jong meisie se lyk lĂȘ langs St. Martini, die Lutherse kerk bo in Langstraat.

Dis net die begin van sy dag. Jou tipiese dertien uur van Suid-Afrikaanse wetstoepassing.

Koop die boek:
Koop die boek aanlyn in Suid-Afrika