Kinders Van Die SabbatseeSkrywer: Esta Steyn
Formaat: Sagteband
Beskrywing:
Lyla versorg haar sterwende stiepfa, Stefus Serdyn. As hy sterf, is hierdie stukkie grond op Nonniesbaai Lyla se enigste tuiste.
Koop die boek:
Koop die boek aanlyn in Suid-Afrika
